| Modulekode | BYB 756 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | In hierdie module word verskillende faktore beklemtoon wat betrokke is by die interpretasie van die Bybel. Verskillende modelle van Bybelinterpretasie word behandel. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Bybel- en Godsdienskunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App